Dit gebeur met die meeste van ons (indien nie almal nie) – jy koop die een dingetjie na die ander (of dit nou kruideneriersware, meubels of ‘n eenvoudige blompot is) en voor jy jou oë kan uitvee is daar skaars spasie om te beweeg in jou huis. Hoe nou gemaak?
Om ‘n oorvol en deurmekaar huis te voorkom is makliker as wat jy dink, die geheim is net om deeglik te beplan wanneer dit by stoorplek kom. Dit is juis waarom ons met vandag se stukkie gaan fokus op 11 slim wenke hoe om jou huis netjieser te laat wanneer dit kom by stoorplek – maak seker jy neem nota’s!
Gepraat van stoorplek, kyk bietjie na hierdie 19 perfekte hout kaste om jou te inspireer.