​21 klein tuine om na te boots

Johannes van Graan Johannes van Graan
paisajismo . muros verdes jardines. , 3HOUS 3HOUS Garden
Loading admin actions …

Mens hoef nie meters en meters ope grond te hê om ‘n pragtige tuin te geniet nie, en hierdie 21 voorbeelde wat ons vandag beloer bewys dit! Die meeste van ons het een of ander klein spasie buite ons huise wat “moeilik” is wanneer dit by tuinmaak kom, soos ‘n snaakse hoekie in die agtererf, ‘n polletjie gras langs die stoep, of sommer net ‘n stukkie grond voor die sitkamer se venster.

Kyk gerus na hierdie 21 foto’s om te sien hoe selfs die kleinste (en moeilikste) spasie in iets wonderliks omskep is danksy plante en blomme, helder klippies, netjiese grasperke, en nog vele ander metodes…

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine